Taal
Sluit aan by die globale beweging en tree op teen die klimaatskrisis – kliek op een of al die onderstaande blokkies en voer jou e-posadres in.
Voer jou naam in en sien dit tydens Live Earth op die skerm!
Ek sal vier gloeilampe by my huis met CFL-gloeilampe vervang.
Ek sal een of meer keer per week openbare vervoer of 'n saamryklub gebruik.
Ek sal soek vir die mees energie-doeltreffende elektronika en toestelle.
Ek sal 'n Live Earth e-pos na 5 vriende aanstuur.
Ek sal my toerusting en ligte afskakel wanneer ek dit nie nodig het nie.
Voeg my naam by tot die Live Earth-belofte.
KLIEK HIER om die Live Earth-belofte te lees
Voornaam:
Stad:
Van:
Land:
Poskode:
* E-pos:
Stuur vir my 'n e-pos oor hoe om meer te doen vanaf Live Earth en sy nie-winsgewende vennote.
Ek is ten minste 13 jaar oud.